
Ons Closing Master Reeks (Drukwiel/"Press Wheels") kan vervaardig word vir enige fabrikaat planter (John Deere, Massey Ferguson, Great Plains, Monosem ens.). Hierdie produk is 'n moet vir enige saaiboer, aangesien hierdie wiele die ideale saad tot grond kontak bewerkstellig wat egalige ontkieming en saailing opkoms verseker. Kontak ons gerus vir meer inligting.
Arlington Staalwerke "DEUR DIE BOER VIR DIE BOER"

Buying new farming equipment and not sure how to get it delivered?
Wise Move will transport your farming equipment, anywhere in SA.
Our experienced carriers are ready to help you.