FJC Staalwerke, ons vervaardig hierdie spray dips vir skape/bokke en beeste. Elke dip het sy eie reservoir op die vloer waarin onderskeidelik 350 en 600L vloeistof gemeng kan word. Die vloeistof word weer opgevang deur die toe kante en kan soodoende help om te bespaar op die dip mengsel. Die dips het onderskeidelik 6 tot 12 v-jet nozzles in wat 'n wye area op die dier dek. Elke dip kom met sy eie booster pomp wat die grootte van die dip akkomodeer. Dips is semiverskuifbaar, kan op 'n sleepwa of bakkie gelaai word om te gebruik waar jy dit nodig het. Kwaliteit werkmanskap gewaarborg. Ons is gelee op die Rhenosterfontein pad in die Cullinan/Donkerhoek distrik. Kontak ons gerus vir 'n kwotasie. 0733264492view more
Buying new farming equipment and not sure how to get it delivered?
Wise Move will transport your farming equipment, anywhere in SA.
Our experienced carriers are ready to help you.
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.