FJC Staalwerke, ons vervaardig hierdie standaard bees weegkratte, sluit in, 1 x nekklamp, 1 x skuifhek, hanterings hekkies aan beide kante, 1 x standaard monitor met weegbalke. Krat kan aangepas word volgens die ras beeste wat jy het. Van Dexter to Chianina. Ons is gelee op die Rhenosterfontein pad in die Donkerhoek area, 22km van Pretoria af. Kwaliteit werkmanskap gewaarborg. Kontak ons gerus vir 'n kwotasie. 0733264492view more
Buying new farming equipment and not sure how to get it delivered?
Wise Move will transport your farming equipment, anywhere in SA.
Our experienced carriers are ready to help you.
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.