Doeltreffende nie-chemiese insekdoder, grondverbeteraar, plantvoeding, dierevoerbymenging in poeiervorm. Bevat wateroplosbare silikon wat jou plante en diere kortkom en nie uit ander bronne kry nie, asook minerale soos Aluminium, Yster, Kalsium, Kalium, Magnesium, Natrium, en Titaan. Bou sterk selwande in plante, en bou kraakbeen, hare, hoewe naels pels in diere, Verwyder swaar metale en parasiete. Soek op internet vir diatomiet.com vir meer inligting in Afrikaans of bel 0837626708view more Henry.
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.