Hi ek het splinter nuwe gaming headphones met n Mic
Die koord is 12m so dis half lekker as jy wil rondloop in jou kamer
want ek dink nie mens verloor kontak met jou foon of laptop as jou oorfone gekoppel bly nie
Whatsapp my met n aanbod as jy dink dis baie, ek dink dis n bargain WhatsApp my op +27 68 564 0457view more moet asb nie mail nie eks nie op my emails nie
Eks in Brentwood Park Kempton Park 😉😉
City and Suburb - East Rand
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.