• Category: Community and Events - Events and Tickets - Markets and Flea Markets
  • Region: Western Cape - Mossel Bay
  • Published: 23/06/2021
  • Ad Type: Owner

Mosselbaai Kers-kunsmark

Add to wishlist
From R 20 For Sale
More ads from this Advertiser

Share this advert

Die 17de MOSSELBAAI KERS-KUNSMARK vind plaas van 15-17 Desember 2021 in die Mosselbaai-suid NG Kerksaal, h/v 15de en 17de Laan, Mosselbaai. Die mark is oop van 08:00-18:00 en Corona Protokol word gevolg. Bring asb u eie MASKER saam.
Hierdie gewilde mark is soos elke jaar 'n paradys van Unieke Handgemaakte Geskenk en Produkte, teen bekostigbare pryse en nie in winkels te koop nie. Produkte wissel van o.a. Naald-, Hout- en Kralewerk, Juwele, Leerwerk, Gebak, Koekies, Beskuit, Boeke, Kinderspeelgoed, Klere, Skilderye, Kunswerke, snuisterye en vele meer.
Heerlike eet- en drinkgoed is te koop asook varsgebakte Roosterkoeke met vulsels.
Hierdie is 'n heerlike Plattelandse Vakansie-ervaring by die See!!
So bring die familie en vriende en geniet dit saam ; terwyl u Kersinlopies doen.
Vir verdere inligting of STALLETJIE-bespreking : Kontak CECILE @ 082 2243 865view more

  • Category: Community and Events - Events and Tickets - Markets and Flea Markets
  • Region: Western Cape - Mossel Bay
  • Published: 23/06/2021
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

0822243865

Please enter your phone number, and you will be connected to the seller via Whatsapp

Secure Trade

Selecting this option as a payment method does not mean you are required to make a purchase.

Please note that by submitting your details an account will be created for you.
Phone WhatsApp Email
Feedback