Sakeliga KragDag 2022
11- 13 Augustus 2022
Die GROOTSTE Alternatiewe Energie en Selfstandigheid-ekspo in die land!
(ingesluit 'n Landbou sub-ekspo)
KragDag fokus om individue te inspireer om 'n doen-jou-eie-ding leefstyl aan te neem. Dit sluit selfstandigheid, alternatiewe energie, en om mense toe rus met oplossings vir ‘n alternatiewe vrywees bestaan, in. Die ekspo huisves ook die grootste landbou-ekspo vir Gauteng.
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.