2025 PRYSLYS 🦌 2025 PRYSLYS
🦌Goeie more aan al ons jagters vriende.
Dis Biltong tyd🦌Bring jou familie en vriende en kom geniet die rustigheid, die braaivleis vure en gesellige samesyn.
🔫🤫 Ons vereis asb dat gewere knaldempers op het. Anders kan gebruik gemaak word van myne, met n betaling van R100 per patroon
🦌Van ons getroue jagters maak reeds besprekings vir die jagseisoen. Kom maak julle besprekings vroegtydig, asb.
Weeksdae is ook reg.
🦌Blesbok prys is R2600.
R2500 PER BOK INDIEN JULLE 10 BOKKE JAG.
🦌R3500 vir wit Blesbok.
🦌Vanaf R4000 vir trofee Blesbok
🏆Eerste bok jagters kry sertifikaat
🏃DAG JAGTERS, jagters wat nie oorslaap nie. R1000 vir die dag per groep. DIT IS OOK JOU BESPREKINGS DEPOSITO ASB.
🛌🏻Verblyf is R400 per persoon PER NAWEEK. Kinders onder 12 bly gratis.
🛌🏻Daar is verblyf vir 14 mense. VERBLYFGELD IS OOK JOU BESPREKINGS DEPOSITO ASB
🔪Slagfooie GRATIS
🚗Bakkie fooie GRATIS
🥩🥪 Self-catering
💡Eskom krag
🍻Vrieskas en yskas
🍽️ Cutlery en crockery
🛀 warm water
🚰Drink water
🔥Braai area
🪵Hout te koop
🛏️Beddegoed, komberse en handdoeke
😂🥳Bring die pelle met gees saam en kom geniet julle naweek 😂🥳
☎️ Bespreking 072 6975780view more
🦌Hoop om gou van julle te hoor
Cornelis en Stephanie Claassen
0726975780view more
📚 Verblyfgeld bevestig jou bespreking, asb
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.