• Category: Caravans, Campers and Trailers - Caravans - Other Caravans
  • Condition: Used
  • Region: Western Cape - Mossel Bay
  • Published: 28/10/2020
  • Ad Type: Owner
  • Viewed:

Wilk Topaz Caravan for Rent R250/Day

Add to wishlist
R 250 For Rent
More ads from this Advertiser

Share this advert

Wilk Topaz Carevan
Kontak Andre by 0742622464view more of e-pos vir kwotasie.

WINTER-SEISOEN
R250 p/dag minimum 4 dae
HOOG-SEISOEN
R450 p/dag

Wilk Topaz karavaan te huur vir 'n heerlike kampervaring!
Ons sleep die karavaan tot by die oord waar julle bespreek is, slaan tent op en kry alles vir julle gereed. Kom pak net af en sit die ketel aan!
Ons bedien die area van Mosselbay tot Groot Brak

Ten volle toegerus: Yskas, Mikrogolfoond / Vol tent, grondseil,
tafel, stoele, breekware, eetgerei ens. (4 of each)
Minimum van 4 dae bespreking in
Sleep R10/km van Mosselbay
50% betaalbaar met aanvaarding om
bespreking te verseker
Breekskade deposito (terugbetaalbaar) R1000
Beddegoed / kussings / handdoeke en
braairooster moet self voorsien word.
Kontak Andre per e-mail of selfoonnr 0742622464view more

  • Category: Caravans, Campers and Trailers - Caravans - Other Caravans
  • Condition: Used
  • Region: Western Cape - Mossel Bay
  • Published: 28/10/2020
  • Ad Type: Owner
  • Viewed:

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Similar Ads on Junk Mail

Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.

Phone Email
Feedback