Ons vervaardig woonwa ruite
Hoë standaard, lae pryse, netjiese afwerking.
Vir ’n kwotasie stuur ’n foto van die ruit met die afmetings as ook ’n beskrywing van die ruit bv.(door side front window of off side rear window) as ook ’n beskrywing van die woonwa.
Dit kan gesms of whatsapp word na 0794650522view more.
Ons maak die volgende kleure: groen, rook en kleur.
Geen kwotasies word op Facebook gegee nie.
Kontak: Hendrie 0794650522view more
Riana 0723817267view more
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.