• Category: Caravans, Campers and Trailers - Caravans - Other Off-Road Caravans
  • Condition: New
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Posted: > 1 month ago
  • Ad Type: Owner

Brand new 4X4 Caravan ADVENTUREPOD XL

R 370 000 / Unit For Sale

SPLINTERNUUT met al die nodige waarborge!
2022 ADVENTUREPOD XL 4X4 Karavaan.
Net een Sondela langnaweek gebruik!
Ek verkoop namens my kinders sodat die karavaan makliker in Pretoria besigtig kan word..

Hoekom verkoop hulle? Hulle het pas ‘n nuwe besigheid in Pietersburg begin en daar is nie nou tyd vir uitkamp of rondloop nie!
Ek help hulle graag want ek het ook ‘n AdventurePod XL gekoop wat volgende week afgelewer word! Dit is die die mees fantasitiese 4x4 karavaan met uitsonderlik baie ruimte en pakplek, en sleep soos ‘n droom.

Die AdventurePod maak dit moontlik om binne 10 minute klaar opgeslaan te wees en te sit in jou stoel met iets koel want::
1. Die koningsgrootte dubbelbed met hoëdigtheid geheuespons en leeslampies beide kante bly die heeltyd opgemaak!
2. Die silinderondersteunde dak stoot met een hand uit.
3. Die volledige privaatbadkamer met stort, Thetford spoeltoilet en smukkassie onder die wasbak met warm en koue water
4. Besonder ruim en praktiese dubbeldeur buitekombuis met ‘n permanente plekkie vir alles.
5. Mikrogolfoond, Delta 2-plaat gasstoof en hoëdigtheidsponslaaie vir messegoed, borde, glase,ens,. Groot werksoppervlakte.’n Laai vir potte en panne. Aan die agterkant is ‘n opwas en afdroograk met warmwater uit die 5 liter gasgeyser en een van 5 x LED ligte aan buitekant van die karavaan.

Klere hang gemaklik en gereed vir aantrek in 2 x extra sterk hangkaste
Onder die bed is ‘n enorme laai vir pakplek van bv. komberse, skoene, klere,. en buite is dieselde grootte uitskuiflaai vir hardewarepakplek

Nog ‘n paar uitsonderlike eienskappe of ekstra toevoegings is:
# Pasgemaakte Russel & Hobbs Lugversorger. Toegewyde ruimte vir ysmaker, glyraam vir 90 liter yskas/vrieskas kombinasie, wynrakkie, neus
# Bunduawn 360 L-vorm Awning – ook net eenhandopslaanmaklik! Ingesluit is sypanele om ‘n add-a-room te maak vir die kinders/kleinkinders en die draft-skirts om die wiele en onderkant van die wa netjies toe te maak
# Onderstel wat die rofste agterpaaie van Afrika met gemak kan aanpak. Dubbele skokbrekers (sien fotos) en Roadque 4x4 onafhanklike suspensie.
# 3 Cruiser rims met (nuwe) 16 duim buitebande.
# 2 Jerrykan houers, Dubbele Jockeywiel, 4 stabiliseerders nl. 2 voor en 2 agter sodat julle stil kan slaap,150 Liter watertenk, 4 kragpunte, Solarstelsel gereed en genoeg buiteligte
# 100 a/h Diepsiklus battery met Victron inverter en reguleerder en volledige distribusiebord.

As jy jouself nou lekker ingeleef het in al hierdie spesifkasies, sal jy weet dat ‘n soortgelyke karavaan maklik vêr oor die R500,000.00 kos.

Bel my gerus en kom kyk. Ek gesels graag met jou

Osie van Niekerk 0832685593view more of

  • Category: Caravans, Campers and Trailers - Caravans - Other Off-Road Caravans
  • Condition: New
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Posted: > 1 month ago
  • Ad Type: Owner
WiseMove

Easy Caravan Transport

Purchased a caravan but need it transported to your location?
Wise Move is here to help! We'll transport your caravan anywhere in SA.
Our experienced carriers will take care of your caravan's delivery.

Get Caravan Transport Prices Now

Contact Advertiser

083...
0832685593

Please enter your phone number, and you will be connected to the seller via Whatsapp

Please note that by submitting your details an account will be created for you.
By Submitting I accept Junk Mail's Terms of Service and Privacy Policy.

Similar Ads on Junk Mail

Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.

Feedback