• Category: Caravans, Campers and Trailers - Camping Trailers - Other Camping Trailers
  • Condition: Used
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 12/10/2020
  • Ad Type: Owner

Invader Duo 2018 bargain

Add to wishlist
R 245 000 For Sale
More ads from this Advertiser

Share this advert

'n Invader Duo 2018, uitstekende toestand, teen 'n uitstekende prys en in Julie 2020 gediens, is beskikbaar en gereed om gelaai te word en te ry! Prysverhogings word in Oktober 2020 verwag - dus sal die aanvraag na gebruikte Duos toeneem?

Die Duo is perfek vir iemand wat in luuksheid wil kamp en maklik (slegs die druk van 'n knoppie...) kamp wil opslaan! In 2019 is buite seile bokant die kombuis en bed areas ge-installeer vir wanneer mens nie die groot seil en ekstra "kamerspasie" benodig nie. Ook 'n aanknip wasgoedlyn - die items is nog nooit gebruik nie. 2020 was ons jaar vir Lock-up & go!

Met die aankoop in 2018, is dit voor aflewering opgradeer met 'n groter yskas en die laai met eetgerei. Die groot wiele van die Invader maak dit maklik om te parkeer of om in moeilike terreine (Kgalagadi, Richtersveld, ens) te ry.

Spesifikasies is beskikbaar en daar is baie inligting op die Interent beskikbaar - sluit aan by die Invader groepe en geniet 'n vakansie saam met hulle of lees van hul avonture op Facebook.

Verskeie ekstras is beskikbaar, bv. ekstra battery pak, "caddy" vir die rondbeweeg van die Duo (selde nodig), buite stort "cubicle", ens.

Hierdie is werklik 'n uitstekende winskoop en 'n redelike aanbod sal oorweeg word.

Skakel / Navrae: Assebleif streng tussen 9vm en 9nm. Duo groete



  • Category: Caravans, Campers and Trailers - Camping Trailers - Other Camping Trailers
  • Condition: Used
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 12/10/2020
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

0827817324

Please enter your phone number, and you will be connected to the seller via Whatsapp

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Similar Ads on Junk Mail

Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.

Phone WhatsApp Email
Feedback