hyosung gtr 250 v twin motor.
Bike ry soos n droom baie sterk en dis die groot frame lyk soos n 650.
Daar is geen fout op die bike nie en papier is in order.bike is mooi op gepas en tyres is so 70%.baie lig op petrol.
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.