Ek verkoop ñ sail , van ñ isuzu model , so goed soos nuut , baie maklik om te instaleer en dis inklip sail , as die gewone met die tou trek , regtig baie stewig , kan dalk gebruik word vir Toyota ook , eks nie seker nie , as die bak verskil dan gaan dit nie werk nie , kom kyk gerus . En die sail is gemaak vir double cab isuzu ,offers welkom
R4400 kontak my gerus
Rudi
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.