Uitstekende beleggingsgeleentheid in 2 woonhuise plus 'n kothuis.
Te koop as een pakket.
R50000 per maand huurinkomste.
Nuwe SOLAR elektriese stelsel voorsien eie elektrisiteit.
M.a.w. geen beurtkrag ooit! (No loadshedding ever!)
Volledig gemeubileer en vol huurders vir die jaar.
Trek dubbele voordeel uit 'n goeie maandelikse kontant huurinkomste sowel as waardevermeerdering uit 2 huise en 'n kothuis op dieselfde perseel!
Uitstekende 5 G internet netwerk!
Uitstekende ligging naby aan
UP Sportgronde, Highperformance Sport sentrum, L C de Villiers Sport fasiliteite, UP Proefplaas, Innovation Hub, UP Hatfield Kampus, Gautrain Hatfield Stasie, St Mary's GSD en ander top skole. Loftus Versfeld Stadion, Nasionale-, Provinsiale en Plaaslike regeringsinstansies, Verskeie internasionale Ambassades, Pretoria Botaniese Tuin en SANBI, CSIR, Winkel sentrums, Hoofpaaie bv. N1 en N4 Nasionale paaie ens.
Die eindom is geskik vir die 'werk van die huis' mense byvoorbeeld huiskantore vir medici, regsfirmas ensovoorts.
Skakel die eienaar vir meer inligting by 0836361449view more
Geen eiendomsagente!
Found the perfect home on Junk Mail?
Now you can plan your move with just a few clicks.
With Wise Move you can relax, while we do the heavy lifting!
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.