Hi
2slp plek gelee ongeveer 14km uit stad op N6 pad uit in suide van bloem. Reddersburg pad uit.( Proefplaas rigting )
Huur
R3800 per maand
Deposit R3800
Water verniet
Prepaid krag
Self eie vullis verweier
Klein hond welkom solank in yard bly.
Message my
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.