Place A Free Ad
Veilige Bachelors Woonstel. Loopafstand Vanaf Hoofkampus. | , Potchefstroom | Property to Rent
Follow us: Facebook Twitter Google+

Veilige bachelors woonstel. Loopafstand vanaf hoofkampus.

ID:68090952
  • R 3 500 For Rent
  • Placed: 12th October 2017
  • Region: Potchefstroom
  • AD Type: Private
  • AD ID: 68090952
  • More Information
  • Bedroom: Studio Apartment
  • Bathroom: 1
  • Area: 0 sqm
  • Furnished? No
  • Pet Friendly? No
  • Available: 09th October 2017

Nuwe moderne Bachelors woonstel beskikbaar in Potchefstroom. 1,7 km vanaf hoofhek van NWU. 1km vanaf onderwys kampus. Baie veilige kompleks met elektriese heining en sekuriteis kameras. Veilige onderdak parkering. Heerlike 6 meter L vorm stoep. Moderne afwerking op eerste vloer met n baie veilige gevoel. Hoek van Albert Luthuli en Goudstraat. Carmel 6A. Bel vir meer fotos of om besigtiging te reel. Ideaal vir dames student. Onmiddelik beskikbaar

Contact Advertiser

Active Since : October 2016

By sending a reply to the advertiser, you accept our "Terms Of Use" and "Privacy Policy".
Report this Ad
COPYRIGHT © 2017 Junk Mail Digital Media