Place A Free Ad
Plot Te Koop! | , Waterberg | Property for Sale
Follow us: Facebook Twitter Google+

This property has been sold on Junk Mail

  • Plot te koop!

  • R 1300000
  • 27 August 2012
  • Waterberg
  • Trade For Sale

(Prys verlaag) 35 Hektar Plot met baie water gelee naby Kranskop en wat grens aan Nyl. Pragtige uitsig oor kranskop. Nuwe DompelpompSkaapkrale met geriewe 4 Slaapkamer Woonhuis (3 kamers met ingeboude kaste) Groot en ruim kombuis Groot leef vertrek Groot stoor met 2 x pakkamers Geen Agente.

We Recommend : 57 H Farm For Sale

Report this Ad

Besproeiing of toekomstige Wildsplaas – reeds inkomste!!

1 x 3 slaapkamer huis, heeltemal nuut oorgedoen
2 x badkamers
4 x leefareas
1 x fantastiese groot kombuis
2 x groote stoepe beide kante van huis
Groot tuin met elektriese heining reg rondom huis
2 x garages & 2 x afdakke vir voertuie
1 swembad
lapa en groot braaiarea

1 x 2 slaapkamer huis
2 x badkamers
2 x leefareas
1 x kombuis
1 x garage en 1 afdak vir voertuie
Tuin reg rondom huis
1 Groot stoor, helfte word tans gebruik vir gereedskap en toebehore, ander helfte stoor van Trekker, handgraaf en implemente.
2 x nethuise vir plant
35 Ha veld, baie bebos, genoeg weiding vir diere, skaap en beeskraal met nuwe drukgang. 7.5 Ha land wat gebruik kan word vir plant van lusern/groente met boorgat wat nie toegerus is nie, maar is gerigistreer om die 7.5 ha land te kan besproei. 2 x ander boorgate, toegerus vir die gebruik vir die huis, , groente en die tuin rondom die 2 huise. Dripbesproeing is geinstalleer by altwee

Related Ads

Farm for sale

  • R 2 500 000
  • 1 hour ago
Farm for sale
4

26ha farm for sale. 10km outside town. Big house with big rooms. 4 bedrooms 3.5 bathrooms to much to mention. New fences 11.camps. 4 stables. Outside buildings. 5 garages. Sheep and cattle crush....

read more

2,5 h/a Plot

  • R 750 000
  • 3 hours ago

Ongeveer 10km vanaf die naaste Vaaldam waterfront op die Vereeniging-Villiers pad. - toegeruste boorgat met sterk water - omheinde erf van 1ha - res is beesheining - goedgekeurde, geboude fondasie...

read more
  • Moderated

Plot te huur 41 ha grond,goeie

  • Contact Me
  • 4 hours ago

Plot te huur 41 ha grond,goeie weiding,3 ha kan besproei word,groot skaap kraal en store vir R7500 per maand (Jhb)

read more

215 hectares Development land (Delmas)

  • For Sale
  • 18 hours ago

This 215 Hectares is ideal for low cost housing Call for more details , GPS co-ordinates, and site plan Call 0835991642/0621721728.

read more
  • Moderated

Waterryke plaas in die Koepel

  • R 3 275 000
  • 22 hours ago
Waterryke plaas in die Koepel
6

Hierdie 39ha plaas is teen die Vaalrivier gelee, in die Koepel, en binne 20km vanaf Parys. Die plaas bied 2 x 3 Slaapkamer huise (Die hoof woning is ten volle toegerus met sonkrag), 2 store,...

read more
  • Moderated
COPYRIGHT © 2017 Junk Mail Digital Media