Miniatuur Yorkies, Sterk Leeukloof Bloedlyn Hondji | Nelspruit, Mpumalanga | Pets Offered
This item is no longer available
  • Miniatuur yorkies, sterk Leeukloof bloedlyn hondji
  • R 3,000
  • 3 Dec 2010
  • Nelspruit
  • Private For Sale
  • Web Site

Miniatuur yorkies, sterk Leeukloof bloedlyn hondjies, ongeregistreerd, as ek registreer, R300 ekstra. Ek het drie tefies beskikbaar en een reuntjie. Mamma weeg 2kg, en die... pappa omtrent 1.8kg. My eerste baba wat sy gehad het is nou `n jaar oud, sy weeg 1kg.

076 5171253

Contact Advertiser

Member since : August 2011
By sending a reply to the advertiser, you accept our "Terms Of Use" and "Privacy Policy".