Place A Free Ad
Offroad Trailer | , Other | Motoring
Follow us: Facebook Twitter Google+

Offroad trailer

ID:67442964

TE KOOP
2008 Offroad trailer
Swaardiens inloop 2 ton rem as
Gelisensieerd vir 1600 kg dra vermoë.
12 Ammo kiste
2x 55l watertenks
Gasstofie met gasbottelhouer
Yskas glyrak vir +- 52l yskas
Uittrek krat op glyrak vir breekware
Spaarwiel met spaarwiel houer
Alko stabiliserings stutte
Howlingmoon trailer tent met rally en kante (volledig)
Eetware sak op deur
Kragpunt
15 " wiele
Speserye rak
Bedrading vir koppeling op motor
Battery houer
Goed gebalanseer vir sleep op grondpaaie.
R40 000
Kontak Johan 0614258058

Contact Advertiser

Active Since : January 2016

By sending a reply to the advertiser, you accept our "Terms Of Use" and "Privacy Policy".
More Ads By This Advertiser
Report this Ad
COPYRIGHT © 2017 Junk Mail Digital Media