Place A Free Ad
2X Egte Leer Donker Bruin Banke, 2-Seaters, Puik Kondisie | , Uppington | Household
Follow us: Facebook Twitter Google+

2x Egte leer donker bruin banke, 2-seaters, puik kondisie

ID:67136280

2x Egte leer donker bruin banke, 2-seaters, puik kondisie. Ons verkoop ons stel van 2 Egte leer donker bruin banke. Puik kondisie. 2x 2-Seaters met ronde bal hout voete. Die oortreksel is 'breathable' en kan afgehaal word. Die leer word met leather care behandel so lyk regtig netjies en spotless.
R 24 000
Upington, Northern Cape
bel my sou jy belangstel om te kom kyk, net ernstige kopers asb, dankie,
#FBCVDW

More Ads By This Advertiser
Report this Ad

contact advertiser

COPYRIGHT © 2017 Junk Mail Digital Media